Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Augrabiesvalle Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Augrabies Falls Lodge |  Date posted:  | Impressions: 7459   48

Augrabiesvalle - Die Groen Kalahari, Noord-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Augrabiesvalle Nasionale Park met (geteerde toegangspaaie), is 120km wes van Upington en 40km noord-wes van Kakamas. Die Khoi-mense noem dit ‘Aukoerebis’, die plek van die groot geraas, met verwysing na die Oranjerivier se afwaartse gedonder van 60m in ‘n asemrowende waterval. ’n Netwerk van plank-voetpaaie (sommige rolstoelvriendelik) verleen maklike toegang tot die valle, wat nou snags verlig word. Die woonwa- en kampeer-staanplekke is in ‘n skaduryke gebied geleë. Al die staanplekke het kragpunte, ook ablusie- en braaigeriewe.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Augrabies Falls Lodge
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News